0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
Status
Brand

Showing 1 - 24 of 24 matches in All Departments

Biebie se vliegtuig (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Biebie se vliegtuig (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is gestruktureer om alle leerders te stimuleer. Die titels in fase 2 bestaan uit humoristiese illustrasies en volledige stories wat een sin per bladsy dek. Die teks en illustrasies is nou verwant sodat leerders die teks en prente met mekaar kan skakel deur middel van die eerste sleutelwoorde.

Die ou blompot (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Die ou blompot (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R103 R96 Discovery Miles 960 Save R7 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titels is geskik vir leerders met meer gevorderde leesvaardighede, maar wat nog 'n storie nodig het wat nie te veeleisend is wat lengte en konsep betref nie.

Pop se nuwe fiets (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, D. Parkins, K. Shannon, P. de Vos Pop se nuwe fiets (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, D. Parkins, K. Shannon, P. de Vos
R119 R110 Discovery Miles 1 100 Save R9 (8%) Ships in 6 - 10 working days

Die stories en rympies in die Houtkappertak is lewendig en interessant. In die stories en rympies word die klankpatrone van die sleutelwoorde van Fase 1 tot 5 herhaal om leerders se klankvaardighede te ontwikkel.

Dot en die krokodil (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, M. Charlton, D. Parkins, R. Clifford, P. de Vos Dot en die krokodil (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, M. Charlton, D. Parkins, R. Clifford, P. de Vos
R119 R110 Discovery Miles 1 100 Save R9 (8%) Ships in 6 - 10 working days

Die stories en rympies in die Houtkappertak is lewendig en interessant. In die stories en rympies word die klankpatrone van die sleutelwoorde van Fase 1 tot 5 herhaal om leerders se klankvaardighede te ontwikkel.

Mossies: Fase 3: Pak van 6 titels (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, J. Wright, D. Parkins Mossies: Fase 3: Pak van 6 titels (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, J. Wright, D. Parkins; Illustrated by Joe Wright, David Parkins; Translated by …
R409 R378 Discovery Miles 3 780 Save R31 (8%) Ships in 6 - 10 working days

An Afrikaans beginner's reading series in which a humorous, holistic language approach is used. The series is structured to engage all pupils by focusing on the story itself. This pack contains six Mossies Fase 3 titles. Supplementary material and teachers' support material is also available.

Johan en die muis (Afrikaans, Book): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Johan en die muis (Afrikaans, Book)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R107 R99 Discovery Miles 990 Save R8 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul gesin.

Thomas by die pretpark (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Thomas by die pretpark (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R107 R99 Discovery Miles 990 Save R8 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul gesin.

Die braaivleis (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Die braaivleis (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R107 R99 Discovery Miles 990 Save R8 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die titels in hierdie fase stel vier nuwe karakters bekend, fokus op gebeurtenisse waarmee kinders maklik identifiseer, bou voort op bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te moedig en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulere onderwerpwerk.

By die swembad (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie By die swembad (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R107 R99 Discovery Miles 990 Save R8 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die titels in hierdie fase stel vier nuwe karakters bekend, fokus op gebeurtenisse waarmee kinders maklik identifiseer, bou voort op bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te moedig en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulere onderwerpwerk.

Katie se tuin (Afrikaans, Paperback): D. Oakden, A. Brychta, M. Silver, D. Parkins, A. Stimie Katie se tuin (Afrikaans, Paperback)
D. Oakden, A. Brychta, M. Silver, D. Parkins, A. Stimie
R89 R83 Discovery Miles 830 Save R6 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titels is geskik vir gevorderde lesers. Elke titel konsentreer op een tema byvoorbeeld die ruimte, perde, muise, sade en blomme, en die see. Elke titel word in drie dele verdeel: 'n avontuur verhaal, feitelike inligting, en 'n tradisionele verhaal. Die titels sal leerders aanmoedig om hul belangstelling uit te brei en ook om ander boeke oor hierdie temas te lees.

Sonja se eiers (Afrikaans, Book): D. Oakden, A. Brychta, M. Silver, D. Parkins, A. Stimie Sonja se eiers (Afrikaans, Book)
D. Oakden, A. Brychta, M. Silver, D. Parkins, A. Stimie
R130 R121 Discovery Miles 1 210 Save R9 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die Tarentale-tak bevat drie verskillende skryftipes in een bloemlesing: 'n boeiende avontuurverhaal, 'n tradisionele storie saamgestel uit verskillende kulture en 'n verskeidenheid feitelike materiaal.

Boeke-week (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Boeke-week (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R107 R99 Discovery Miles 990 Save R8 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die titels in hierdie fase stel vier nuwe karakters bekend, fokus op gebeurtenisse waarmee kinders maklik identifiseer, bou voort op bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te moedig en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulere onderwerpwerk.

Mossies: Fase 4: Pak van 6 titels (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, J. Wright, D. Parkins Mossies: Fase 4: Pak van 6 titels (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, J. Wright, D. Parkins; Illustrated by Joe Wright, David Parkins; Translated by …
R410 R379 Discovery Miles 3 790 Save R31 (8%) Ships in 6 - 10 working days

An Afrikaans beginner's reading series in which a humorous, holistic language approach is used. The series is structured to engage all pupils by focusing on the story itself. This pack contains six Mossies Fase 4 titles. Supplementary material and teachers' support material is also available.

Thomas en die budjie (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Thomas en die budjie (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R107 R99 Discovery Miles 990 Save R8 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is so gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word. Die boekies bevorder kinders se bewustheid van ritme en rym en help hulle om klankvaardighede te ontwikkel.

Skatte (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, D. Parkins, G Spree, J. Park, J. Green, P. de Vos Skatte (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, D. Parkins, G Spree, J. Park, J. Green, …
R119 R110 Discovery Miles 1 100 Save R9 (8%) Ships in 6 - 10 working days

Die stories en rympies in die Houtkappertak is lewendig en interessant. In die stories en rympies word die klankpatrone van die sleutelwoorde van Fase 1 tot 5 herhaal om leerders se klankvaardighede te ontwikkel.

Maarten in die hospitaal (Afrikaans, Book): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Maarten in die hospitaal (Afrikaans, Book)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R107 R99 Discovery Miles 990 Save R8 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is so gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word. Die boekies bevorder kinders se bewustheid van ritme en rym en help hulle om klankvaardighede te ontwikkel.

Moegsien se karretjie (Afrikaans, Book): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Moegsien se karretjie (Afrikaans, Book)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R107 R99 Discovery Miles 990 Save R8 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul gesin.

Biebie se vliegtuig (Afrikaans, Book): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Biebie se vliegtuig (Afrikaans, Book)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R284 R263 Discovery Miles 2 630 Save R21 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Al die boeke in Fase 2 is ook in 'n grootboek formaat beskikbaar. Dit is ideaal geskik vir onderrig met die klas as geheel, maar kan ook vir groepwerk gebruik word. Dit moedig die leerders aan om oor karakters en die stories te gesels.

Moegsien gaan winkel toe (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Moegsien gaan winkel toe (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R107 R99 Discovery Miles 990 Save R8 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul gesin.

Arme mamma! (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Arme mamma! (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R146 R33 Discovery Miles 330 Save R113 (77%) In Stock

Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul gesin.

Sociology of International Relations (Hardcover): Marcel Merle Sociology of International Relations (Hardcover)
Marcel Merle; Translated by D. Parkin
R3,879 Discovery Miles 38 790 Ships in 10 - 15 working days
Johan en die fiets (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Johan en die fiets (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R107 R99 Discovery Miles 990 Save R8 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is so gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word. Die boekies bevorder kinders se bewustheid van ritme en rym en help hulle om klankvaardighede te ontwikkel.

Jasmyn se rok (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Jasmyn se rok (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R107 R99 Discovery Miles 990 Save R8 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul gesin.

Die werf (Afrikaans, Book): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Die werf (Afrikaans, Book)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R103 R96 Discovery Miles 960 Save R7 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titels is geskik vir leerders met meer gevorderde leesvaardighede, maar wat nog 'n storie nodig het wat nie te veeleisend is wat lengte en konsep betref nie.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Parrot Felt Info Board with Aluminium…
R609 R470 Discovery Miles 4 700
Pandora - A beguiling tale of romance…
Susan Stokes-Chapman Paperback R215 R172 Discovery Miles 1 720
Time Series Analysis - With Applications…
Jonathan D. Cryer, Kung-Sik Chan Hardcover R2,849 Discovery Miles 28 490
Parrot Felt Info Board with Aluminium…
R609 R470 Discovery Miles 4 700
Parrot Felt Info Board with Aluminium…
R1,505 R1,082 Discovery Miles 10 820
The New Kingdom
Wilbur Smith, Mark Chadbourn Hardcover  (1)
R481 R290 Discovery Miles 2 900
Calculus Eleventh Edition
H. Anton Paperback R1,754 Discovery Miles 17 540
Parrot Felt Info Board with Aluminium…
R1,285 R932 Discovery Miles 9 320
Differential Equations with…
Warren Wright, Dennis Zill Paperback  (1)
R1,394 R1,247 Discovery Miles 12 470
Parrot Felt Info Board with Aluminium…
R1,285 R932 Discovery Miles 9 320

 

Partners